testimonies

"Thank you" letters after the Holiday Camp

Rozannel

"Ek wil net se die kamp was lekker en ek sal weer wil gaan. En die kinders was nie onbeskof nie...die kos was ook lekker gewees en ek wonder as ons weer 'n geleentheid sal he"

Anonimous

"I love you antie Minnie. You deserve a flower. Thank you for not giving up on us. You'll never know how much it means to us."

Jevineh

"Dankie vir alles. Dit beteken baie. Ek is baie lief vir jou. Jy het na my gekyk. Baie dankie. Daar moet meer mense soos jy wees. Met liefde."

Letters from the YES Programme

Waar wil jy wees in 2015? Wat wil jy doen teen 2015?

Amy

"Ek wil graag een dag doctor word. En wanneer ek klaar is met my skoolbaan wil ek eers vir my ma werk dan wil ek leer vir 'n doctor. Want my ma is my alles. Ek sal vir my ma doen want sy het alles vir my gedoen."

Lezaan

"In 2015 wil ek 'n gospelsangeres wees. En dan wil ek 'n groot huis he. Ek wil in 2015 kinders help om hoe hulle moet wees en nie verkeerde goed doen nie."

Felicia

"Ek wil een dag 'n juffrou wees en ek wil ook ander mense help. Ek gee baie om vir groot mense. Ek wil kinders leer en ek wil ook 'n goeie mens in die lewe word."

Jolene

"Vir 2015 wil ek gaan vir 'n dansklas. Ek wil kinders een dag gaan leer om te dans. Ek hou baie van dans met my vriende."